Barakat: ’n filmresensie deur Leon van Nierop

“Die verkwiklike draaiboek deur Amy Jephta en Ephraim Gordon systap alle clichés waarop ons hamburgereters dekades lank gespeen is.”