Barakat, die film: ’n onderhoud met Amy Jephta

“Ek vertel eerstens menslike stories. Ek wil graag glo dat ek in my karakters se menslikheid indelf en dat ek sensitief is vir die nuanses van die regte lewe.”