Auschwitz-Birkenau: 75 jaar ná die bevryding

“Op 27 Januarie 2020 is dit 75 jaar nadat die reuse-konsentrasiekamp Auschwitz-Birkenau deur troepe van die Rooi Leër bevry is. … Ons, en ons kinders en hulle kinders, moet juis hiervan weet.”