ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

“Vanaand kon ek iets anders sien: dat Afrikaans ’n heenkome kan wees; ’n tuiste vir al sy sprekers in die skadu bied.”