ATKV|SA Akademie-pryse 2019: Louise Viljoen word vir LitNet Akademies-artikel bekroon

Die pryswenners van die ATKV ΜΆ SA Akademieprys 2019 is onlangs toegeken. Louise Viljoen is bekroon vir haar artikel wat in LitNet Akademies verskyn het.