ATKV-Woordveertjiewenner Dina Botha: ’n Gesprek

“My uitgewer het al ’n manuskrip teruggestuur omdat sy nie op die held verlief kon raak nie. Daar het jy dit. Almal moet op die held verlief raak. Van skrywer tot leser.”