ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met derdepryswenner Merwe van Gent

“Teater is vir my net so noodsaaklik soos water. Daarsonder sal die samelewing inmekaar tuimel.”