ATKV-redenaars 2023: wenke deur Elbie Adendorff

“En seker die belangrikste: Moenie toesprake koop nie! Jy leer niks uit die proses nie. Jy leer alleenlik as jy by jou toespraak betrokke is.”