ATKV-Digipraat: wenke van ’n gereelde beoordelaar van redenaarskompetisies

“Die gesig moet praat! Moenie te veel gebare wys nie. … Moet ook nie staar nie – ontspan, wees aangenaam en natuurlik – deur te dink oor en te bedoel wat jy sê. Verder: Nooit jaag nie – sê eerder minder, maar met pouses en beklemtoning.”