ATKV-Digipraat 2020: ’n Zoom-onderhoud
“’n Virus maak mense siek, ’n staat van inperking hou hul tuis.’ Klink dit soos die inleiding van ’n wetenskapfiksieriller … of dalk die openingsinne van ’n redenaarstoespraak? Skryf in vir die ATKV se Digipraatkompetisie. René vertel ook meer van die res van die ATKV se digitale projekte vanjaar, so luister hierna om te hoor waaraan jy alles kan deelneem.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed