ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met ’n vorige naaswenner

“Die passie vir ons taal en kultuur klop sterk by Crescendo, en dit is hierdie hartklop wat ons inspireer om ’n nalatenskap vir die nageslag in Afrikaans te bou.”