ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met die projekorganiseerder, Morné van Staden
“Indien mense van goeie musiek hou, en die nuwe kunstenaars en hul musiek wil ondersteun, en indien mense die skep van nuwe oorspronklike goeie-gehalte- Afrikaanse musiek ondersteun of wil ondersteun, is Crescendo die plek om dit te doen, en natuurlik as jy ook belangstel om te hoor hoe klink Afrikaans in ander variëteite en genres.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed