View this mail online here



LitNet: Jou groot debat
Nuusbrief | Newsletter 542
18.03.2015
   
 
 
  Menings

PEN Afrikaans:
Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?


Is daar 'n nuwe Kennis van die aand vir die 21ste eeu wat vra om geskryf te word? Kom luister hoe Breyten Breytenbach, Adam Small, Bettina Wyngaard en Danie Marais oor hierdie kwelvrae dink en kom praat, stry en kuier saam. Hierdie geleentheid word aangebied deur PEN Afrikaans en die Breytenbach Sentrum.

Essay:
1976-2015: Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde?

Bettina Wyngaard

"Mens sou verwag dat die reaksie anders sou wees, maar weer word die polisie ingeroep om ’n vreedsame protes op te breek. En weer is die polisie se reaksie, om stun grenades en rubberkoeëls onder die kinders in te skiet, totaal uit proporsie met die aanvanklike protes."

Geestelik:
Aborsie, die groot keuse: moord of nie?

Jean Oosthuizen

"Sowat die helfte van alle swangerskappe in Suid-Afrika eindig in aborsie."

Menings:
Indrukke en foto's van Poolshoogte by die US Woordfees

Catrina Wessels

"Weens beperkte tyd het die gehoor nie kans gehad om vrae aan die paneel te rig nie. Dit sê op sigself iets van die stand van sake in die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie: daar is baie om oor te praat en daar is mense wat hulle daarmee bemoei."

Geestelik:
US Woordfees 2015: Kyk God rugby?

Jean Oosthuizen

"Die tragedie is dat ons maklik sê dáár is God as ons wen, maar die vraag is waar is God as ons verloor?"

Regsalmanak:
"’n Vaatjie op bene"

Gustaf Pienaar

"Die winkelier is later deur die hof as ''n vaatjie op bene' beskryf. Hy was 1,7 m lank, het 105 kg geweeg, en was daarby nogal kort van humeur, want hy het mnr A in die hitte van die argument na die warmplek gestuur."

Blogs

Emosies belangrikste van teks, sê dramaturg Van Greunen
Feeswoord

Paaltjies spat op Hilton
Uit Melkbos

Die kom en gaan van strydlustigheid
Kelkiewyn

SêNet

Is daar 'n verwantskap tussen die mens en sjimpansee?
Angus

Die arme kinders
Hennie Fritz

Eskom
Helmine le Roux

  Boeke en skrywers

ATKV-Skrywersalbum:
Adam Small (1936–)

Erika Terblanche

“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.” Adam Small se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Resensie:
Martin Bossenbroek: Die Boereoorlog (uit Nederlands vertaal deur Anne-Marie Mischke)

Annemarié van Niekerk

"Ek is my nie bewus van enige ander soortgelyk beeldende en treffende vertelling van die Boereoorlog nie. Die neutraliteit waarmee Bossenbroek skryf, is van so ’n aard dat selfs die-hard ondersteuners van óf die Boere- óf die Britse saak tydens die lees nie ’n oomblik te na gekom sal voel nie."

Resensie:
Die helder dae deur Danie Botha

Kerneels Breytenbach

"Ek het só aan Bob Dylan se 'Desolation Row' gedink terwyl ek Danie Botha se Die helder dae lees. Telkens oor my skouer gekyk, waar kom die grrts-grrts vandaan? O, dis my geheue."

Uittreksel uit Die helder dae deur Danie Botha

PEN Afrikaans:
Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees

Naomi Bruwer

Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.

NeerlandiNet:
Onderhoud: Toef Jaeger oor Koning Eenoog

Toef Jaeger, Jente Rhebergen

Begin hierdie jaar verskyn Koning Eenoog, ’n "migranteverhaal" deur Toef Jaeger oor die lewe en werk van die skilder en skrywer Henk van Woerden. Toef Jaeger gesels in hierdie onderhoud oor dié boek, en waarom dit by Atlas Contact uitgegee is.

Boeke en skrywers:
US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

Jean Oosthuizen

"Seks is nie ’n toeskouersport nie, maar ’n belewenissport." Jean Oosthuizen kyk terug na die LitNet-gesprek oor liefde en die letterkunde by vanjaar se US Woordfees.

De Achterflap:
Op de zolders van de Keizersgracht, Nederlands-Zuid-Afrikaanse geschiedenissen

Hendrik-Jan de Wit

"De zolders van het Zuid-Afrikahuis bevatten een schat aan informatie. Dat laten de twintig bijdrages in het boekje van 86 pagina’s overduidelijk zien."

Review:
Penumbra by Songeziwe Mahlangu

Jonathan Amid

Kwela author Songeziwe Mahlangu is the winner of the 2014 Etisalat Prize for Literature for his debut novel Penumbra. He will receive a cash prize of £15 000, a book tour to three African cities, as well as an Etisalat Fellowship to the University of East Anglia. Read a review of Penumbra on LitNet.

  Leefstyl

Musiekonderhoud:
Ballade vir 'n Enkeling-lied: toe en nou

Hunter Kennedy, Naomi Meyer

Die Heuwels Fantasties sing die temalied van die nuwe Ballade vir 'n Enkeling-film. Hunter Kennedy gesels met Naomi Meyer oor die verwerking van 'n liedjie wat hy self ook uit sy kleintyd onthou.

Foto's:
US Woordfees 2015

Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach, Jean Oosthuizen

Die US Woordfees is met groot sukses op Stellenbosch aangebied. Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach en Jean Oosthuizen het met hulle kameras rondgeloop.

Filmresensie:
The Theory of Everything

Suzette Kotzé-Myburgh

"As jy nog nooit gehoor het van Stephen Hawking en A Brief History of Time nie, is dit tyd dat jy gaan fliek."

Foto's:
Die US Woordfees 2015 in beeld

Izak de Vries

Izak de Vries deel sy foto's van die US Woordfees 2015.

US Woordfees 2015:
Foto's van Fanie Viljoen: Pleisters vir die Dooies

Gerrit Rautenbach

“Hy skryf so lekker, want hy praat so lekker,” sal Nanette van Rooyen vir jou sê van Fanie Viljoen.

US Woordfees 2015:
Foto's van 16 Onse

Gerrit Rautenbach

"16 Onse is die vlagskip-produksie van vanjaar se US Woordfees en dié reënboog-musiekvertoning het voorwaar ’n sterk verteenwoordiging van onse almal se musiek."

Musiekresensie:
Endler-konsertreeks met Roelof Temmingh (en Zorada)

Carine Janse van Rensburg

Roelof Temmingh het waarskynlik in sy skrale agtien jaar reeds meer akkolades ontvang as die meeste gewone sterflinge in ’n leeftyd.

Teater:
Foto's en oorsig: Fleur du Cap-teatertoekennings 2015

Emma Kotze, Renata Redelinghuys

"Vanjaar het die kreatiewe span agter die Fleur du Cap-toekenningseremonie vir niks terug gestaan nie. Die geleentheid was met styl en finesse aangepak en dit was ’n ware feesviering van Suid-Afrikaanse talent en prestasies in die teaterbedryf."

Rate hom met Renata:
Fleur du Cap-teatertoekennings

Renata Redelinghuys

Renata gesels met Emma Kotzé oor die Fleur du Cap-teatertoekennings wat op 15 Maart 2015 plaasvind.

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Van doekvoet na eendvoet: Die vertaling van Afrikaanse romans in Frans

Johanna Steyn

Hierdie artikel is ’n ontleding van die verskynsel van abbavertaling en bied ’n kort oorsig oor die vertaling van Afrikaanse romans in Frans.

NeerlandiNet:
Colloquium Neerlandistiek: 13 en 14 maart 2015, Pretoria

Natasja Schellaars

"Een toonzetting van de kleurrijke gedichten van Rodhan al Galidi, een gesprek tussen de Ambassadeur van het Koninkrijk der Nederlanden en de  Algemeen Afgevaardigde van de Vlaamse Regering, de ingenieuze taalvondsten in de poëzie van Paul Bogaerts en de verfilming van De helaasheid der dingen: dé ingrediënten voor een geslaagd Colloquium Neerlandistiek, gehouden op 13 en 14 maart in Pretoria."

  Klaskamer

WF 2015:
Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!


LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf.

WF 2015:
Annabelle Viljoen – die tiener-robot

Dyna Kraamwinkel

NB-Uitgewersportaal:
Boekbekendstelling en kulkunsvertoning



Pharos Woordeboeke nooi jou uit na 'n aand van toorkuns en woordspel – op 19 Maart 2015 op die 22ste vloer van die Naspersgebou om 17:30 vir 18:00.

  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  Nuwe Skryfwerk

PoësieNet:
Slypskool

Antonie Döckel

Tydens die US Woordfees het die Sanlam/LitNet-poësieslypskool op 7 Maart 2015 plaasgevind. Een van die deelnemers aan die werkswinkel, Antonie Döckel, het 'n gedig oort die geleentheid geskryf.


My Wildtuinreis
Anrie Botha

Afdraai na vrede
Julanda van der Merwe

Ontsnap-plek toe
Marilie Parsons

Sandra se laaste reis
Marinus Uys
Skryfkompetisie:
1 001 reiswoorde


Hier’s jou kans om met presies 1 001 woorde vir jou ’n lekker tamaaie reisprys los te skryf.

Op die spel: ’n Groot Vyf-bergfietstoer van drie dae in die Mthimkhulu-gebied van die Groter Krugerwildtuin óf 2 nagte vir 2 in die Coopmanshuijs-vyfsterhotel op Stellenbosch.


Inskrywings

Eendag
Martin Botha

’n Voet op die leer
Amos van der Westhuizen

Sirkelswerwe deur die hemelruim, oseane, seisoene en ander dergelikhede
Willem Boshoff

  Onderlangs

Bieg:
In die fliek

Barry

"Ek loop nou al lank met 'n paar fantasieë in my kop rond wat ek graag wil deel met wie ook al wil luister."

www.litnet.co.za   twitter    


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Johanna Steyn
Geesteswetenskappe:
Van doekvoet na eendvoet: Die vertaling van Afrikaanse romans in Frans
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.