
 |
US Woordfees 2015:
Keep in touch with the Dutch!
Ingrid Glorie
"Onder grote belangstelling vond op zaterdag 7 maart in het Erfurthuis weer de jaarlijkse Neerlandistiekdag plaats, inmiddels een vertrouwd onderdeel van het US Woordfees in Stellenbosch." |
|
|
 |
Rate hom met Renata:
Son, maan en sterre
Renata Redelinghuys
In Die Burger het Saartjie Botha genoem dat sy uitsien na Son, maan en sterre by die US Woordfees 2015. Hier gesels Renata met Wilhelm van der Walt, wat in hierdie toneelstuk speel. |
|
|

 |
SeminaarKamer:
Botsings van beskawings?
Hussein Solomon, Johann Rossouw
"Suid-Afrikaners beleef toenemend hoe ’n staat wat daarin misluk om te voorsien in die behoeftes van sy burgers, vrugbare grond vir radikale politiek en onverdraagsaamheid tussen verskillende etniese gemeenskappe bied. Gematigde Christene en Moslems staar vandag ’n soortgelyke uitdaging in die wêreldpolitiek in die gesig." |
|
|
 |
Regsalmanak:
Hulp by selfdoding
Gustaf Pienaar
"Colombo ... was baie lief om uit ’n veeltal verdagtes dié ouens wat ’n motief vir die moord gehad het, te sif. As hy eers agterkom dat iemand ’n motief gehad het om te moor, het hy soos ’n bloedhond op daardie spoor langs geloop totdat hy die moordenaar kon vastrek. Maar dit was televisie." |
|
|

 |
Hygliteratuur:
Beste vriendin #2
Katzman
"Toe ek deur toe kyk, sien ek my vrou daar staan met ’n snaakse uitdrukking op haar gesig. Dit voel of die matras my gaan insluk; vriendin glimlag egter net terwyl sy aangaan om stadig op en af te beweeg en hou haar hand uit na my vrou toe." |
|
|
|
|