View this mail online here



LitNet: Die Charlie-seminaar
Nuusbrief | Newsletter 533
14.01.2014
   
 
  Menings

Charlie Hebdo: Ek dink hardop
Annemarié van Niekerk
Charlie Hebdo: Seeing the bigger picture
Karen Jayes
From Jy-is-’n-drol to Je-suis-Charlie
Pieter-Dirk Uys
#IkBenKoss
Izak de Vries
Sacred corpses
Fiona Snyckers
#Is ek Charlie?
Lien Botha
 

Essay:
Die wit, swart en grys van aandeelhouding

Theo Winter

Is Swart Ekonomiese Bemagtiging 'n suksesvolle opheffingsprogram?

Geestelik:
Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei

Jean Oosthuizen

Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë wat fokus op die kontemplatiewe kant van spiritualiteit oor wat mistieke spiritualiteit behels en hoe dit van tradisionele kerk verskil.

Regsalmanak:
Oor TE Dönges, Tom Naudé en Ariel Sharon: die semigrondwetlike krisis van 1967

Gustaf Pienaar

"’n Vorige Israelse premier, Ariel Sharon, het nou net mooi ’n jaar gelede – op 11 Januarie 2014 – gesterf nadat hy agt jaar vantevore in ’n koma verval het na ’n massiewe beroerte. Die bewustelose Sharon is in verpleeginrigtings versorg sonder dat hy ooit sy amp formeel kon neerlê. Dit herinner aan die semigrondwetlike krisis wat Suid-Afrika in 1967 beleef het na TE Dönges se beroerte."

Hotnotsgot:
Instituut vir Geregtigheid en Versoening se statistieke is bekend

Jason Lloyd

"Hoekom sou dit so belangrik wees vir sommige Suid-Afrikaners om slegs binne volks- en stamverband te kan bestaan?"

SêNet

Kom by met handboeke, skole
Joe Pieterse

Woorde, woorde ...
Kobus de Klerk

Aartappelverkoopster
oester

Blogs

Babanango tot Melkbos
Hennie van Deventer

1947, Pioniere, Prisoniere en Brahmane
Justice Malanot

Humor
Grappies op 'n stokkie

  Leefstyl

Teater:
Willem Anker oor Samsa-masjien

Willem Anker, Naomi Meyer


"Mens kan baie leer by insekte. Hulle was lank voor ons hier en sal lank na ons weg is, nog hier wees. Hulle doen duidelik iets reg. Praat van die kroon van die skepping ..."

Teater:
Antoinette Kellerman oor Samsa-masjien

Antoinette Kellerman, Naomi Meyer


"Alhoewel sy (my karakter) nie noodwendig haar man se kopwêreld verstaan nie, ondergaan sy ook 'n metamorfose wat haar vry maak van 'n jare lange lewe van huisvrou en ma wees."

Onderhoud:
Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel

Anna Davel, Naomi Meyer

"Ek kan cappuccino’s drink en nou en dan soesji eet, en daarom voel ek skatryk. Ek doen hierdie musiek ... ook omdat dit vir my betekenis aan my lewe gee en voel soos iets wat ek absoluut moet doen om asem te haal."

Teater:
Onderhoud met Sandra Prinsloo

Sandra Prinsloo, Naomi Meyer

Omtrent kykNET se Sandra op 'n drafstap: "Die afgelope paar jaar was ek behoorlik op ’n galop en nie net ’n drafstap nie!"

US Woordfees 2015:
LitNet bied aan: Letterkunde en die liefde, teks en seks


Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.

US Woordfees 2015:
Sanlam | LitNet-poësieslypskool


Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Om deel te neem, kontak LitNet voor 1 Februarie 2015.

US Woordfees 2015:
Poolshoogte


LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.

US Woordfees:
Wen vyf dubbelkaartjies na US Woordfees 2015!


US Woordfees 2015 gaan vir die eerste keer 'n eie feeskoerant hê! Maar wat moet die naam wees? As jou voorstel gekies word, kan jy vyf dubbelkaartjies na vertonings van jou keuse wen. Die kompetisie sluit 15 Januarie!

Lees hier die inskrywings tot dusver

US Woordfees 2015:
Program


Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

  LitNet Akademies

Regte:
Vonnisbespreking: Is die Moslemhuwelik nou ’n erkende huwelik?

Linda Schoeman-Malan

In Faro v Bingham kom die vraag na die Moslemvrou se regte ten aansien van die Moslemhuwelik en die regsgevolge daarvan by ontbinding van die huwelik opnuut ter sprake. Linda Schoeman-Malan bespreek die vonnis.

Geesteswetenskappe:
Die Suiderkruisfonds as moreelbouer in die Suid-Afrikaanse samelewing tydens die Grensoorlog

Anneke van Heerden

"Hierdie artikel voer aan dat die Suiderkruisfonds sowel die impak van die dienspligstelsel op die burgerlike samelewing as die militêre samelewing versag het, samewerking en ’n eenheidsgevoel geskep het en, laastens, as moreelbouer gedien het."

LitNet Akademies:
Volledige joernaaluitgawes


Joernaaluitgawe 11(3) is nou beskikbaar in PDF-formaat.

Laai hier LitNet Akademies se volledige joernaaluitgawes in PDF-formaat af.


LitNet Akademies-leesgoed:
Heinie Heydenrych

Heinie Heydenrych

Heinie Heydenrych deel sy top leesgoed met LitNet Akademies.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Klaskamer

Klas-colloquium:
Skoolwiskunde in Suid-Afrika: poort of slaggat?

Hercules Niewoudt

Hercules Nieuwoudt gesels oor die stand van skoolwiskunde in Suid-Afrika.

ATKV-Portaal:
ATKV-Sterskool skitter met 100%-slaagsyfer

Izak de Vries

"Teen elfuur op 6 Januarie 2015 kon Riyaand Najaar met ’n enorme glimlag op sy gesig aangekondig dat Spine Road High se klas van 2014 ’n 100%-slaagsyfer behaal het."

Kuberkelder:
Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Lourette Erasmus

Vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal, graad 9.

Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Lourette Erasmus

Laai 'n toetsvraestel vir graad 8 Afrikaans Huistaal af.

  Boeke en Skrywers

Review:
WWI and the People of South Africa by Bill Nasson

Paul Murray

"The war affected South Africa in many different ways, as is expertly shown by Nasson in this gripping text. Nasson’s gift is to be able to put across sometimes heavy concepts in a way highly accessible to readers who want to know more about complex issues."

Resensie:
Nuwe Stories 3

Dewald Koen

"Nuwe Stories 3 is ’n boeket van nuwe stemme vir die Afrikaanse kortkuns," skryf Dewald Koen.

Book review:
The World’s Great Question: Olive Schreiner’s South African Letters 1889–1920

Eva Hunter

"Thank Mr Ghandi [sic] for the invitation to the meeting but you know I hate war. It is against my religion – whether it is Englishmen travelling thousands of miles to go & kill Indians in India or Indians travelling thousands of miles to kill white men whom they have never seen in Europe."

Resensie:
Tim du Plessis resenseer Ester deur Kerneels Breytenbach

Tim du Plessis

"Ester se storie in Breytenbach se hande is ’n stuk leesvreugde van begin tot end."

Resensie:
Mellet Moll se Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe

Dewald Koen

"Mellet Moll het pas geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse digter wat ’n trilogie as debuut gepubliseer het. Die drie bundels, getiteld Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe, sluit tematies by mekaar aan en vorm ’n siklus wat saam gelees moet word. Die drie bundels is pragtig uitgegee, met kunswerke van Diek Grobler ..."

Onderhoud:
Net vir my kinders II lewer 'n bydrae tot Suid-Afrikaanse genealogie

Paul Bremer, Naomi Meyer

Suid-Afrika staan nog in sy kinderskoene as dit by die opteken van genealogie kom. Paul Bremer, afgetrede ginekoloog, se tweede boek oor sy familiestamboom het egter onlangs verskyn. Hy vertel vir Naomi Meyer hiervan.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Januarie 2015!

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Januarie.

ATKV-Skrywersalbum:
DJ Opperman (1914–1985)

Erika Terblanche

"Miskien het dit tyd geword vir al ons digters om uit ons ivoortorings te kom, en van die pieke af te kom en weer met ons volk te kommunikeer."

  Nuwe Skryfwerk

Skryfkompetisie:
Liefde op papier


LitNet het meer as 70 inskrywings ontvang vir die Liefde op papier-kompetisie. Watter een is jou gunsteling?

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Anneke van Heerden
Geesteswetenskappe:
Die Suiderkruisfonds as moreelbouer in die Suid-Afrikaanse samelewing tydens die Grensoorlog
Bioskets: Linda Schoeman-Malan
Regte:
Vonnisbespreking: Is die Moslemhuwelik nou ’n erkende huwelik?

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.