View this mail online here



LitNet: Jou draaiboek
Nuusbrief | Newsletter 511
24.07.2014
   
 

  Vermaak

Filmonderhoud:
Alles wat mal is

Ilza Roggeband, Corine du Toit, Sandra Vaughn

Corine du Toit en Sandra Vaughn, die draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.

LitNet Akademies Webseminaar:
Filmverwerkings moet moontlikhede ontsluit

Chris Broodryk

"Die verwerkingsproses maak voorts voorsiening vir die draaiboekskrywer om ’n eie stem te ontwikkel, wat nodig is vir enige verwerking om te slaag. Die verwerkingsproses moet moontlikhede ontsluit, nie kreatiwiteit en vryheid inperk nie."

Kunsonderhoud:
Barbara Wildenboer oor The Lotus Eaters

Barbara Wildenboer, Lien Botha

Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke na die fisieke en metafisiese wêrelde.

KlankKas-onderhoud:
"Ons bly hard en heavy" – KOBUS!

Henry Cloete

"KOBUS! sal nooit dieselfde ding twee keer doen nie. Dis nie in ons aard nie."

Resensie: Oklahoma!
Danie Botha

Danie Botha vergelyk die twee rolbesettings se optredes.

kykNET-portaal:
Boekgesprek op Dagbreek: Kamphoer deur Francois Smith


Die boektitel is 'n woordspel (dit ontspring uit die titel Boer Whore). En in hierdie kykNET-insetsel vertel Francois Smith nog van sy opspraakwekkende boek.

Vryfees 2014: Bullets oor Bishop Lavis
Annamarie du Preez

"Hierdie koeël tref sy teiken," skryf Annamarie du Preez.

Vryfees 2014: Dirt
Johannes Deetlefs

"Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."

  Menings

Essay:
Madiba, Malema en die Nuwe Taalstryd

Koos A Kombuis

"In die lig hiervan maak die SAUK se besluit om die Afrikaanse nuusbulletins te skuif na ’n kanaal met ’n veel kleiner kykerstal hoegenaamd geen sin nie. Waarom krap waar dit nie jeuk nie?"

Regsalmanak:
Heerengracht se fontein

Gustaf Pienaar

Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit, was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof.

In gesprek met ...
Guido van den Berg

Carina van der Walt

Zuid-Afrikahuis: Die "gemeenskaplike erfgoed van twee lande wat behoue moet bly".


SêNet

Die ui van lewe
Johannes Comestor

Grahamstad Nasionale Kunstefees
naamloos II

LitNet-blogs

Reklame
Crito

Kwekerye
flapoor

Gaan soek ’n snor
Phillip Berg


Silwerrugjakkalse baklei by ’n karkas
Izak vertel

  Boeke en Skrywers

Poolshoogte:
Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf?

Francis Galloway

Poolshoogte:
Weet Steve wat hy sing?

Johann Rossouw, Deon Opperman

Poolshoogte:
Die skrywer as handelsmerk

Derick Muller

Biebouw-resensie:
Dubbelspel deur Wilna Adriaanse

Elbie Adendorff

Elbie Adendorff resenseer Wilna Adriaanse se jongste boek.

Review:
Paradise by Greg Lazarus

Donald Powers

Read Donald Powers's review of the third book by “Greg Lazarus”, the husband-and-wife team of Greg Fried and Lisa Lazarus.

Biebouw-resensie:
Waar boosheid broei deur Peet Venter

Jonathan Amid

"Boosheid steeds broeiend," meen Jonathan Amid in sy resensie van dié boek.

Onderhoud:
Wie is ek? deur Louis Awerbuck en Lise Swart

Naomi Meyer, Louis Awerbuck, Lise Swart

Wie is ek? het pas as boek by Naledi verskyn en Louis en Lise vertel vir Naomi Meyer waarom hulle dink daar's 'n ongemaklike vraag wat elke mens op aarde behoort te antwoord.

NB-Uitgewersportaal:
Foto's: Marita van der Vyver stel Winterkos in Provence bekend

Naomi Bruwer

Marita van der Vyver was Saterdagaand by die Grand Roche Hotel in die Paarl om haar jongste kookboek, Winterkos in Provence, bekend te stel.

ATKV-Skrywersalbum:
Chanette Paul (1956–)

Erika Terblanche

"Skryf bly vir my ’n verwonderenswaardige proses. Ek begryp nie dié mag van die storie en karakters wat oorneem nie, maar ek wil dit vir niks ter wêreld verruil nie." Chanette Paul se skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

NB-Uitgewersportaal:
Bekendstelling: Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg


Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg word op 4 Augustus by die Troyeville Hotel bekendgestel.

LitNet-blogs

Skukuza verlam
Uit Melkbos

Mandela-dag
Tina

Word my wêreld kleiner?
Katrina

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Opvoeding vanuit ’n post-postfundamentistiese perspektief

Johannes van der Walt

"Post-postfundamentisme het betreklik onlangs sy verskyning gemaak in reaksie teen sowel die fundamentisme as die postfundamentisme, ook deur sommiges die postmodernisme genoem."

Onderhoudend:
Alettie van den Heever

Alettie van den Heever

"In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf."

Pos beskikbaar:
LitNet Akademies Produksiebestuurder


Aansoeke word tans ingewag vir die pos van produksiebestuurder vir LitNet se geakkrediteerde aanlyn joernaal, LitNet Akademies.


  Nuwe skryfwerk

NetFiksie:
"Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux

Helena le Roux

Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux.

  Onderlangs: Geen o/18

LêNet:
Die donderstorm

Oud maar nie koud

Oud maar nie koud vertel van 'n donderstorm met interessante gevolge.

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Hannes van der Walt
Opvoeding vanuit ’n post-postfundamentistiese perspektief
  
Onderhoudend: Heinrich Ohlhoff stel vrae aan Alettie van den Heever
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Book launch: Here I Am by PJ Powers – Cape Town, 8 August 2014

Book launch: Here I Am by PJ Powers – Sandton, 7 August 2014

Book launch: Here I Am by PJ Powers – Westville, 5 August 2014

Book launch: Regarding Muslims

Smooth jazz saxophone concert
Ina van Rooyen

Tribute to legendary band: The Blue Notes
Ina van Rooyen