View this mail online here



LitNet: Jou eenbeendanser
Nuusbrief | Newsletter 504
04.06.2014
   
 
  Boeke en Skrywers

Onderhoud:
Week van de Afrikaanse roman

Ingrid Glorie, Naomi Meyer

Woon jy in Europa? Kyk watter skrywers trek binnekort in die Lae Lande saam.

Biebouw-resensie:
Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte deur Breyten Breytenbach

Ingrid Woudstra

en as jy stil wil bly
dit so moet doen
dat ander jou nie hoor nie
sodat jy maand na maand keer
op keer op die maan mag pis
sonder dat hy roes

ATKV-Skrywersalbum

Die volgende skrywersprofiele is nou volledig bygewerk:

Antjie Krog (1952–)
Erika Terblanche

Petra Müller (1935–)
Erika Terblanche

Ronelda Kamfer (1981–)
Erika Terblanche

Aanlyn kongres:
Poolshoogte


Waar staan die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie?

In Memoriam:
Maya Angelou

Hein Willemse

Lees Hein Willemse se huldeblyk aan Maya Angelou.

Onderhoud:
Enkelreis deur Zarine Roodt

Zarine Roodt, Naomi Meyer

Zarine Roodt vertel van haar eie – en ons elkeen se – reis deur die labirint.

NB-Uitgewersportaal:
Klankopname: Wilna Adriaanse gesels oor Dubbelspel

Naomi Bruwer

Wilna Adriaanse se jongste roman, Dubbelspel, is onlangs op Stellenbosch bekendgestel. Haar uitgewer, Etienne Bloemhof, het haar by die geleentheid uitgevra oor die boek.

Varsgedruk-video: Dubbelspel deur Wilna Adriaanse

NB-Uitgewersportaal:
PharosAanlyn nou varser, vinniger en kragtiger


PharosAanlyn is reeds ’n staatmaker vir verskeie gebruikers in die media-, reklame- en vermaaklikheidsbedryf. Met sy vars ontwerp, verbeterde koppelvlak en kragtige soekenjin sal die nuwe www.pharosaanlyn.co.za selfs meer onontbeerlik wees vir dié wat daagliks vinnig, akkuraat en sinvol moet kommunikeer.

NB-Uitgewersportaal:
Kortlyste vir UJ-pryse bekend gemaak


Vyf NB-titels het die kortlyste vir die 2014 Universiteit van Johannesburg-pryse vir skeppende skryfwerk in Afrikaans gehaal.

LAPA-Uitgewersportaal:
Romanza is nege jaar oud


Romanza, LAPA se druknaam vir romanses, is vandag, 4 Junie 2014, nege jaar oud. Om dit te vier, gee LAPA nege geskenkpakke weg.

Blogs:
Crito: LitNet se resensie-resensent


Crito gee applous vir 'n resensie deur Daniel Hugo.

  Vermaak

In memoriam:
Stefans Grové


Lees hierdie omvattende huldeblyk aan Stefans Grové, saamgestel deur Bertha Spies.

Onderhoud:
Wie is die Pretoria Symphony Orchestra?

Francois Malherbe, Naomi Meyer

Is hulle net 'n spul amateurs?

Interview:
Red Earth & Rust: "Gospel songs for non-believers"

Henry Cloete

"Writing poetry tends to be a solitary business. I think that is what makes this collaboration so rewarding for both of us. You learn to trust the process, not to be so attached to its outcome."

KlankKas-onderhoud:
Empire of Desire: "Ek dink ons het nie meer so baie illusies nie"

Henry Cloete

"Ja, dinge het baie verander. In die nineties was daar baie minder bands en net ’n handjievol 'famous' local bands ..."

kykNET-portaal:
Winde van veranderinge by kykNET

Maryke Allers, Naomi Meyer

Nuwe aanstellings is onlangs by kykNET gemaak. En nou lýk kykNET ook anders.

kykNET-portaal:
Stuur jou film vir die kykNET Silwerskermfees 2014

Anneke Villet, Naomi Meyer

Is jy 'n aspirantfilmmaker? Inskrywings vir vanjaar se kykNET Silwerskermfees is oop – maar sluit binnekort.

Filmresensie:
The Monuments Men

Suzette Kotzé-Myburgh

In ’n land waar die gewese minister van polisie pas aangestel is as die minister van kuns en kultuur, is dit besonder gepas om na hierdie fliek te gaan kyk. Dit gaan oor ’n stukkie onbekende (maar myns insiens belangrike) geskiedenis uit die Tweede Wêreldoorlog en is gebaseer op werklike gebeure.

Review:
PlayItLoudCPT

Rego Mamogale

A jamboree for house and any other sort of music lover.

Opinion:
Coming back home

Tamsyn Lunt

"St Lucia, I think I speak on behalf of everyone there when I say you are welcome home any time you’d like."

WAT-Portaal:
Valiant Swart kuier by die WAT


Valiant Swart, een van die voorste Afrikaanse  liedjieskrywers van die afgelope  twintig  jaar, is op Vrydag 6 Junie die gas by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Woordpret.

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Die intellektuele struktuur van die Afrikaanse letterkunde: ’n Verwysingsontleding van artikels in die Afrikaanse letterkunde met behulp van netwerkanalise

Burgert A Senekal

In hierdie artikel word ’n netwerkanalise onderneem van akademiese artikels in die Afrikaanse letterkunde soos oor die afgelope twee jaar gepubliseer, en daar word aangedui watter joernale, universiteite en skrywers die meeste na verwys word, asook watter joernale die meeste nuwe bronne tot die verwysingsnetwerk toevoeg.

Godsdienswetenskappe:
Universele bio-etiek en outonomie: ’n Christelike besinning oor die begrip outonomie binne die Unesco universele deklarasie van bio-etiek en menseregte (2005)

Riaan Rheeder

Vryheid en outonomie vorm ’n essensiële eienskap van ’n regverdige gemeenskap; daarom kan mediese personeel vanuit die Christelike tradisie nie anders as om die reg en etiese beginsel van die UDBM van harte te ondersteun en daaraan uitdrukking te gee nie.

Onderhoudend:
Susan Smith


"Daar bestaan wêreldwyd ’n toenemende sensitiwiteit vir die omgewing, aangevuur deur waarskuwings oor die mens se invloed op ons planeet en sy hulpbronne en die reeds onomkeerbare vlakke van aardverwarming."

Webseminaar:
Populêre filosofie en die Nuwe Testament


In ’n onlangse artikel op LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) getiteld "Populêre filosofie en die Nuwe Testament" kyk Johan Thom na die Nuwe Testament se wêreld, spesifiek die populêre filosofie van die tyd waarin hierdie boeke geskryf is.

Uit die argief:
Stefans Grové se Raka as musikale narratief

Bertha Spies

Stefans Grové is op 29 Mei 2014 oorlede. Lees Bertha Spies se LitNet Akademies-artikel oor sy musikale narratief.


  Menings

Hotnotsgot:
President Zuma se kabinet

Jason Lloyd

Wat dink Jason Lloyd van die nuutgekose Suid-Afrikaanse kabinet?

Regsalmanak:
Om iemand oor ’n snelstrik te waarsku of nie

Gustaf Pienaar

Is dit teen die wet om iemand te waarsku oor ’n spoedlokval op sy pad?

Geestelik:
Is Hy dan nie ’n timmerman nie?

Jannie Pretorius

Jannie Pretorius peins oor waarom Jesus met hout gewerk het.

Taal:
Afrikaans is 100 jaar lank ’n amptelike onderrigtaal

Eldridge Jason, Gerda Odendaal

Gerda Odendaal het by die US Departement Afrikaans en Nederlands se middaguurgesprek met Eldridge Jason oor dié onderwerp gesels.

SêNet

My antie Nel
oester

Sjinto: Japan se inheemse of etniese geloof. Veral vir Thomas
Pieter Redelinghuys

Drie dae in die Kruger
Trienie

  Nuwe skryfwerk

Skryfraad:
US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel III)

Elize Parker

Hier is Deel III van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Elize Parker gee wenke om tydskrifverhale te skryf. 

  Onderlangs: Geen o/18

VryNet @ LitNet-kompetisie | competition

Do you date online? Tell us about your online dating experiences! | Het jy al aanlyn romanses gehad? Vertel ons van jou ervarings.

Hygliteratuur:
Vlug 365

Cheetah

Cheetah vertel van sy ervarings op die vliegtuig.

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Burgert Senekal
Die intellektuele struktuur van die Afrikaanse letterkunde: ’n Verwysingsontleding van artikels in die Afrikaanse letterkunde met behulp van netwerkanalise
  
Bioskets: Riaan Rheeder
Universele bio-etiek en outonomie: ’n Christelike besinning oor die begrip outonomie binne die Unesco universele deklarasie van bio-etiek en menseregte (2005)
  
Onderhoudend:Susan Smith
  


  
Kompetisie:
Poolshoogte-voorstelle
Corlietha Swart: Sleutelspreker

Ronel Gouws: Hoofspreker

Ilze Holtzhausen de Beer: Afskoprede

Annelien Diedericks: Kletsinleier / Kletsroeper

Stuur jou Afrikaanse nuutskepping vir "keynote" aan: poolshoogte@litnet.co.za

Kyk hier watter boeke, geskenk deur NB-Uitgewers, jy kan wen.
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
Kennisgewings
Natasha Meister to launch What Goes Around

Nuwe Absa KKNK-kunskurator aangewys

Cabaret for the Fugard Theatre in 2015

Marita van der Vyver in die Paarl ten bate van Laat ons Lees!

Chekhov Festival at The Joburg Theatre in June

Uitnodiging: Bekendstelling van Kopskoot deur Rudie van Rensburg

The Write Journey workshop