View this mail online here



LitNet: Jou spinnekop
Nuusbrief | Newsletter 497
17.04.2014
   
 
  Boeke en Skrywers

LAPA Publishers Foyer:
Field guide to the spiders of South Africa by Ansie Dippenaar-Schoeman

Ansie Dippenaar-Schoeman, Naomi Meyer

"When I see a spider, I want to kill it. Should I?" Ansie Dippenaar-Schoeman answers Naomi Meyer's questions.

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos die “groot outydse digters” – Karnaval en Lent, TT Cloete
Phil van Schalkwyk

"Uit hierdie werk is heelwat af te lees van die talle lewens wat Cloete in terme van jare en onversadigbaarheid geleef het. Hier is iemand aan die woord wat konstant bly én homself telkens vernuwe."

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Aankondiging van kortlys


Die kortlys vir Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd is bekend gemaak.

Biebouw-resensie:
Anderkant die spieël deur Melissa Scharneck

Elbie Adendorff

Boekgesprek:
Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Krüger

Karin Cattell

“In ’n tyd van onreg en geweld bly niemand onaangeraak nie.” Karin Cattell was op die paneel wat dié UJ-debuutpryswenner van 2013 beoordeel het. Lees wat sy dink.

Klankopname: Marlene van Niekerk gesels oor Kaar
Marlene van Niekerk, Marius Swart

Marlene van Niekerk gesels met Marius Swart oor Kaar, wat pas bekroon is met die Hertzog-prys vir poësie.

Penguin:
Halfpad een ding deur Zirk van den Berg


"Gideon Lancaster, ’n Nieu-Seelander wat vir die Britte veg, infiltreer ’n Boerekommando."

Uittreksel: Halfpad een ding

NB-Uitgewersportaal:
Justice: A Personal Account by Edwin Cameron

S'thembile Cele

S'thembile Cele attended a book launch of Justice: A Personal Account and wrote this contribution as part of a collaboration between LitNet and the Stellenbosch University's Department of Journalism.

Steve Hofmeyr, boekresensent
Crito

Lees wat skryf Crito, LitNet se resensie-resensent.

Dit is jammer
Crito

  Akademies

Geesteswetenskappe:
D.J. Opperman se laatwerk

Helize van Vuuren

Dié navorsing oor D.J. Opperman fokus op Celan, Dolosse van 1963 (spesifiek gefokus op “Vuurbees”), Opperman en N.P. Van Wyk Louw se digterlike mededinging, en Opperman se twee soorte laatwerk, wat nie inpas in enige bekende patroon van laatwerk soos deur teoretici beskryf nie.

Geesteswetenskappe:
Die verrekening van taalvariasie in die prosawerk van Elias P. Nel

Frank Hendricks

In hierdie artikel val die soeklig op twee streeksliteratuurbundels van Elias P. Nel, naamlik Iets goeds uit Verneukpan? en Mafoiing en annerlike gelofietjies, wat onderskeidelik in 1998 en 2001 gepubliseer is.

LitNet Akademies Gespreksruimte:
Onderhoudend: Dawid de Villiers

Dawid de Villiers

Wat word bedoel met “onbillike” diskriminasie? Dawid de Villiers beantwoord vrae oor sy Regte-artikel.


KlasKamer:
Matriekvraestelle (2013) vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal


Al die matriekvraestelle en -memorandums vir 2013 se Afrikaans EAT-vak.

  Menings | Opinions

Essay:
Oor liberale republieke en gemeenskappe

Danie Goosen

Danie Goosen bied 'n perspektief vanuit Tocqueville.

Essay:
Bye en mense

Dirk Laurie

"Bye en mense het onafhanklik van mekaar hul eie beskawings, organisasies, industrieë en gespesialiseerde vaktale ontwikkel." Lees wat skryf Dirk Laurie oor albei spesies.

Essay:
My boetie Kobus en die volgemaakte vorms

Ntate Piet

“Want hy is my boetie.”

Hotnotsgot:
Verkeersbeamptes en ander pretbederwers

Jason Lloyd

‘n Verkeersbeampte het hierdie buitelanders se pret bederf en in die proses Suid-Afrika ernstige skade en skande berokken. Lees wat dink Jason Lloyd.

  ATKV-Portaal

In memoriam:
Die Suid-Afrikaanse ikoon met die pienk Namakwalandse kappie


"Ek is Grietjie van Garies, ouer as my tanne en net so oud soos my hanne."

Wenners van WOORDtroFEES aangekondig
Naomi Bruwer

Die US Woordfees se topproduksies, -kunstenaars en -skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.

Kyk na Izak de Vries se foto's van die geleentheid

Finaliste van ATKV-Mediaveertjies bekend

Só lyk die top drie finaliste in elke kategorie (in alfabetiese volgorde) vir vanjaar se ATKV-Mediaveertjies-toekennings.

Herfsskool vir opkomende skrywers aan die NWU aangebied
Bernard Odendaal

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universteit se jaarlikse vlagskipkursus is van 24 tot 28 Maart 2014 te Potchefstroom aangebied. Kyk wie was daar!

Noordwes-Universiteit se debatspan kraai koning

Die NWU het TUKS aangevat in vanjaar se  ATKV-Universiteitsdebat. Die onderwerp was die wettiging van dagga in Suid-Afrika, en die finaal het op die Kovsie-kampus plaasgevind.

  Nuwe Skryfwerk | New Writing

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel II)
Alta Cloete

"Begin solank met ’n nuwe verhaal of bring jou leeswerk op datum." Lees nog wenke van Alta Cloete om 'n tydskrifverhaal te skryf.

Poësie | Poetry

Mama Afrika
Corlia Fourie

Kinders op pad
Corlia Fourie

Lamb (five haiku)
Abigail George

Morning stage
Paul Sorensen

LAPA Uitgewersportaal:
LAPA Jeugromanwedstryd 2015


R50 000 prysgeld is op die spel.

PEN Afrikaans:
2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings


PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

  Vermaak | Entertainment

Lize Beekman se mandalakuns- uitstalling
Naomi Meyer

Die opening van Lize Beekman se Detail of moments-kunsuitstalling was op 13 April 2014 in Philadelphia. Elmien de Wet deel haar foto's van die opening met LitNet.

Mozart se Requiem by die Endlersaal
Petrus Malherbe

Petrus Malherbe gee sy indrukke.

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Hygliteratuur

First impressions
Christo Smit

Hotel Le Rampart
Elizabeth Crow

Middagete
Hannah Cigari

Bound together
Amber Dextris

Karamelman
Baby

Verbeeldingsvlug
Tjirp Mossie


  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Frank Hendricks
Die verrekening van taalvariasie in die prosawerk van Elias P. Nel
  
Bioskets: Helize van Vuuren
D.J. Opperman se laatwerk
Bioskets: Dawid de Villiers
Onderhoudend: Dawid de Villiers
  


  
Blogs
Sondagmusiek
Godiva
Wynproe op Hvar-eiland
beatrixroux
Kind, geen kind meer
Ingrid Glorie
Kilimandjaro 2011 Dag 4
Merwe Erasmus
  
  Vermaak
  

Vakature beskikbaar by LAPA: Uitgewer – Fiksie

Vakature beskikbaar by LAPA: Assistent Uitgewer – Fiksie

Vakature beskikbaar by NB-Uitgewers: Redaksionele assistent / Junior redakteur

Cheaper Than Roses comes to the Baxter in April

Dancing in Other Words Spier Poetry Festival 2014

Dolosfees 1–3 Mei 2014

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Wat gaan ek doen?!
Gert

 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za