 |
ATKV-Rieldansfinaal 2013
Menán van Heerden
Die agste ATKV-Rieldansfinaal het op 7 Desember 2013 plaasgevind. Gaskunstenaar David Kramer het die gehoor op hulle voete gehad. Die seremoniemeester was Lynette Francis. Menán van Heerden het haar foto's en video met LitNet gedeel. |
|
 |
Q&A with folk-pop trio Pearl and the Beard
Pearl and the Beard, Chrizane van Zyl
The Brooklyn based folk-pop trio, Pearl and the Beard, has been making music since 2009, but it is only until a recent, perhaps fateful, discovery that Chrizane van Zyl fell in love with their music. |
|
 |
Stand Up: Net wat die dokter voorgeskryf het
Maryke Roberts
"Die dag toe takt uitgedeel is, het Nik Rabinowitz iewers onder ’n boom langs ’n waterstroompie gelê en mense dophou vir sketse vir sy vertonings. En die lekkerte daarvan is dat jy in die gehoor kans sien om ook vir jouself en jou mede-burgers te lag." |
|
 |
Tin Soldier at the Artscape
Robin van Wyk, Naomi Meyer
"It is always a challenge to tell a story through dance – the dancers use movement, mime and music to tell the story – but being a very simple story, that was quite easy to translate into dance." Robin van Wyk discusses the choreography of a classic ballet this holiday season in Cape Town. |
|
| LitNet Akademies |
 |
Karoo wabi sabi – die omtowering van ’n doodgewone landskap
Mark Ingle
"Die Japannese estetika van wabi sabi word opgeroep en gebruik as ’n lens waardeur onopsigtelike kenmerke van die ingeleefde landskap in die Karoo vanuit verborgenheid herwin kan word en in ’n meer waarderende lig blootgestel kan word." |
|
 |
Die fotogedig: ’n Teoretiese onderbou
Hans Pienaar
Hierdie artikel begin met ’n outobiografiese inleiding oor die skep van fotogedigte vir verskeie uitstallings. Vervolgens word gekyk na aspekte van die fotografie wat analogiese verbande met die digkuns toon. |
|
 |
Webseminaar: Geskiedenis en die gehoorlid in Deon Opperman se “Tree aan!”
Albert Maritz, Chris Broodryk
"Deon Opperman het sy musiekblyspel “Tree aan!: Dit was die dae toe ons troepies was” (2011) geskryf as lewende monument om die soldate wat in die Grensoorlog gesneuwel het, te huldig. Opperman benader hierdie taak op ’n restouratief-nostalgiese wyse, ten spyte van die kontroversie rondom die Grensoorlog en die verdeeldheid daaroor in die openbare domein." |
|
 |
the koppie
Raphael d'Abdon
"i walk barefoot over rocks that
can’t stop sobbing
i have never felt so light before
my skin traversed by
a wind with no blood
yet heavy
with too many mourning moons"
|
|
|
 |
the room
Raphael d'Abdon
"blue scent of cheap cigars
blues songs from the jukebox
smoother than a double jack
rubbing these thickened souls"
|
|
|
 |
Melvyn Whitebooi en Jakes Gerwel
Jason Lloyd
Jakes Gerwel en Melvyn Whitebooi het ontuitwisbare bydrae tot die ontwikkeling en vestiging van swart Afrikaans gemaak. Dit was pas weer November en dus is dit gepas om terug te kyk en te besin oor die bydrae wat hulle gelewer het.
|
|
|
 |
In Memoriam: Paddy O'Byrne
CJ Nortje
'n Oud-omroeper van die destydse Springbok Radio leef voort in vreugdevolle herinneringe. CJ Nortje onthou Paddy O'Byrne. |
|
|
 |
Storierak: NB-Uitgewers se nuwe kinderboektoep
Nèlleke de Jager, Naomi Meyer
Storierak is 'n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Nèlleke de Jager praat met Naomi Meyer oor kinders wat anders lees in 'n veranderende wêreld. |
|
 |
Nuwe stemme 5 – saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais
Louise Viljoen
“Die Nuwe stemme-projek (bly) ’n belangrike een in die identifisering en ontwikkeling van nuwe digterlike stemme in Afrikaans. Daar is min literêre sisteme in die wêreld waarin daar met soveel toewyding omgegaan word met poëtiese talent en daar soveel moeite gedoen word om dit te ontwikkel.” |
|
 |
Hennie van Deventer (1941–)
Erika Terblanche
“Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.” |
|
 |
Bekennen zonder bekentenis
Hendrik-Jan de Wit
"Van dode mannen win je niet van Walter van den Berg is bijna een bekentenisroman. In de roman zoekt de ik-verteller naar de reden van de handelingen van de hoofdpersoon." |
|
 |
Foto: Drie knape van die jaar 1937
Met die publikasie van Adam Small se nuwe digbundel het drie knape van die jaar 1937 weer saamgekom: Adam Small, Ton Vosloo en Abraham H de Vries. |
|
|
|