View this mail online here



LitNet: Laat jou woorde leef
Nuusbrief | Newsletter 476
06.11.2013
   
 

  Sanlam Sing 'it-liriekskryfkompetisie

BlackByrd se finalis: Beulah Lee Harris


"I think it stood out because the lyrics are unusual and very romantic. It’s a feel-good song, and it’s perfect for BlackByrd, I think."

AKA se finalis: Giovanni Coetzee


"I’ve been writing lyrics for years, and now for an artist like AKA to choose my lyrics is a great feeling and I’m very excited."
Straatligkinders
se finalis:
Frans van Wyk


"I'd been a fan of Straatligkinders' music for a long time and had always thought about writing a song that would suit their style."
The Soil se finalis: Nothando Zungu

"When I wrote the song I actually had The Soil in mind and I thought that 'Tap Tap' was the kind of song they could sing and that it would go far."


Boeke & skrywers I Books & WritersMenings | OpinionLitNet Akademies
Vermaak | EntertainmentNuwe skryfwerk | New writingHyg




 
  Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik op die prentjie hier onder, registreer, en skryf jou eerste bloginskrywing by LitNet.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

LitNet Akademies:
Hierdie week se navorser

Bioskets: Susan Meyer
Die Karoo, sintuiglike verkenning en die terugkeer tot kunsskepping in Die swye van Mario Salviati


  Vermaak
 
Book launch: October by Réney Warrington
8 November 2013
National Arts Festival 2014 Fringe opens for applications
31 October 2013 – 17 January 2014
Koos van der Merwe doen Leonard Cohen in Afrikaans
26 en 27 November 2013
Top Koreaanse violis Yura Lee: Konsertreeks
7–21 November 2013

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Frustrasie en skuld – Hunter
Ek is terug! – Madam
  LêNet
Moving target – Kitty Wes
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensie
Die laaste karretjiegraf deur Athol Fugard
Henning Snyman
Die laaste karretjiegraf is 'n openbarende teks oor die donker emosies van die mens, oor die karretjiemense en hulle gebruike, en oor die Karoo as 'puur aarde'. Dit word 'n geheelbeeld van die ruwe en tegelyk eerlike aspekte van menswees.”
 
article
NB-Uitgewersportaal
Foto's: Bekendstelling van Die oorlog kom huis toe
NB-Uitgewersportaal
Klimtol deur Etienne van Heerden: Foto's van die boekbekendstelling, Stellenbosch
Izak de Vries
 
article
Review: For the Mercy of Water by Karen Jayes
Elzette Steenkamp
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Ingrid Winterbach (1948–)
Erika Terblanche
 
article
LAPA Uitgewersportaal
Spoorvat-boekbekendstelling by Protea Boekwinkel, Pretoria op Saterdag 16 November 2013
 
PEN Afrikaans
Persverklaring: Afskaling van Afrikaans by Universiteit van KwaZulu-Natal
 
article
KuberKlas
Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders
 
article
Photos: The Wish List by Exclusive Books announced
Naomi Bruwer
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Om 'n wêreldbeeld te vertaal
Rentia Bartlett-Möhl
Na aanleiding van 'n kursus in literêre vertaling, besin Rentia oor of literêre vertaling deursigtig of juis ondeursigtig moet wees.
 
article
Poetry
Nothing happens in isolation
Celia Claase
 
Poetry
Entropy – the trigger that tilted the cosmos into being – Celia Claase
His poems are best left unheard – Vangi Gantsho
In the waiting – Vangi Gantsho
Menings | Opinion
article
Essay
Kô lat os praat! #prefablyinkaaps
Shirmoney Rhode
"Die reality is warrit is, os kannitie deny nie, ma daas two sides to a story." Shirmoney Rhode antwoord Nathan Trantraal.
 
article
Essay
Belydenis van ’n pornoverslaafde
Eben Venter
"Pornografie is ’n iets wat jy aan ’n universiteit bestudeer. Porno is meer soos Post Toasties of iets. Sommer vir brekfis. Dit het ’n huishoudelike ding geword."
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
Hoe laag kan die standaarde daal?
Jason Lloyd
 
article
Regsalmanak
Skielike noodtoestand
Gustaf Pienaar
 
article
Rubriek: Refleksies
Adel in Gent
Carina van der Walt
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) en die Koninklike Akademie vir Nederlandse Taal- en Letterkunde (KANTL) het pas in Gent ’n samewerkingsooreenkoms onderteken.
 
article
SêNet
Kinders en groenboontjies – Jan Rap
Hoekom jaag ons so? – dada vir nonsies
Braaivleis bederwery – Humphries du Randt
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Die Karoo, sintuiglike verkenning en die terugkeer tot kunsskepping in Die swye van Mario Salviati
Susan Meyer
 
article
LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-been se voorleggingsprogram vir die jaar is afgesluit. Weens 'n toeloop van materiaal kan nuwe voorleggings ongelukkig eers weer vanaf 1 Februarie 2014 gemaak word.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Vermaak | Entertainment
article
Kuns: Onderhoud
Die geraamtes van drome / The Skeletons of Dreams
Carine Terreblanche, Naomi Meyer
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za