| Menings | Opinion |
 |
Essay
As die houtlepels nie meer breek nie |
Gerrit van Rooyen
"Die Suid-Afrikaanse regering wil egter binnekort ’n nuwe wet aanvaar wat ouers sal verbied om hulle kinders by die huis of elders pak te gee. As die regering hierin slaag, sal Suid-Afrika slegs die 34ste land word wat lyfstraf teen kinders verbied."
|
| |
 |
Opinion
Being coloured, a complexity in itself |
|
Terzel Rasmus
"Maybe the problem is not race, but the embracing of one’s roots. Like black South Africans are Xhosa or Zulu, etc, coloured people need to know which ‘tribe’ they come from and celebrate it and live with the South African heritage in all its complexities."
|
| |
 |
Interview
Add hope: Socially conscious advertising |
Doug Smart, Lauren Turnbull, Naomi Meyer
Two major South African award ceremonies in the advertising industry took place recently: the Pendoring awards on the 20th and the Loeries on the 21st of September 2013. Humour and social commentary on the South African situation seemed to be common themes. After attending the Pendoring awards, Naomi Meyer noted with interest the new marketing campaign of Kentucky Fried Chicken by Ogilvy Johannesburg.
|
| |
 |
Rubriek: Hotnotsgot
Real TV Africa: Volhoubaar? |
Jason Lloyd
"Dit behoort verwelkom te word dat bruin mense ’n eie TV-kanaal – Real TV Africa – gaan kry."
|
| |
 |
Regsalmanak
Betaling “ter volle en finale vereffening” – toe nié |
Gustaf Pienaar
"'n Argitek het vir sy kliënt, 'n welvarende sakeman, 'n woonstelgebou ontwerp wat die kliënt van plan was om op sy tuisdorp op te rig. Die argitek se rekening vir die sketsplanne en werkstekeninge het ietsie meer as R19 000 beloop."
|
| |
 |
Lesing
Taalmuseum- en Erfenisdaglesing 2013: Volledige toespraak |
Wannie Carstens
Die tweede jaarlikse Taalmuseumlesing ter viering van Erfenisdag het op 26 September 2013 in die Paarl plaasgevind. LitNet plaas graag die volledige toespraak van Wannie Carstens, voorsitter van die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en ook voorsitter van die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
|
| |
| Vermaak | Entertainment |
 |
Rubriek: Fliekflooi
Midnight’s Children: Meesleurend, epies, wonderbaarlik |
Suzette Kotzé-Myburgh
"Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – 'there is a generosity of story,' soos my fliekgenoot gesê het." |
| |
 |
Art
In the flesh |
|
Kim Harrisberg
Back by popular demand, the Body Worlds exhibition has returned to South Africa. Kim Harrisberg went to find out why humans can’t get enough of seeing themselves deskinned. |
| |
 |
Rubriek: Fliekflooi
The Conjuring: Vreesaanjaend |
|
Suzette Kotzé-Myburgh
"Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur." |
| |
 |
Teaterresensie
Blood Brothers 'n kragtoer |
Emma Kotze
"Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."
|
| |
 |
Clover Aardklop-resensie
macbeth.slapeloos bied 'n intieme blik op psige |
Rentia Bartlett-Möhl
"Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie." |
| |
 |
Clover Aardklop-resensie
Land van wit skedels en swart skaduwees |
Rentia Bartlett-Möhl
"Land van skedels is ’n uitdagende dramatiese stuk wat gebruik maak van talle kontraste: lig en donkerte, lewe en dood, skedels en skaduwees, skuld en lyding, skuldenaars en slagoffer, hemelse stemme en ruwe aarde."
|
| |
 |
Clover Aardklop-resensie
Oorsee – Ver oor die see, maar tot op die been |
Rentia Bartlett-Möhl
"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
|
| |
 |
Clover Aardklop-resensie
Na-aap geen blote na-aping van Kafka |
Rentia Bartlett-Möhl
"Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie."
|
| |
| Nuwe skryfwerk |
 |
Poësie
Picasso skilder |
Leendert Dekker
Die limeriek is 'n kort, humoristiese, dikwels nonsens-gedig met 'n spesifieke vorm. Lees wat maak Leendert Dekker daarmee (en met vyf van Picasso se skilderye).
|
| • Die wit rokkie – Evelyn |
| • Afrika-spyskaart – Madri Cordier |
| |
 |
Fiksie
Die braai |
Marchelle van Zyl
"PW draai weer ’n tjop om. Bloed drup stadig uit die vleis uit en val in ’n rooi poel onder in die braaibak."
|