| Vryheid van spraak | Persvryheid |
 |
Menings
Indrukke van die gesprek oor die muilbandwetgewing
|
Liesl Peyper
Die Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is op Donderdag 25 April 2013 in die parlement goedgekeur. Liesl Peyper was daar. |
| |
 |
PEN Afrikaans Petisie: Bevryding van Liu Xiaobo |
Sonja Loots
"Op Vrydag 3 Mei 2013 vier die wêreld Internasionale Persvryheiddag. In die internasionale PEN-gemeenskap gaan dit gepaard met ’n spesiale fokus op China, waar die Nobelprys-bekroonde digter Liu Xiaobo steeds tronkstraf uitdien vir 'aanhitsing tot die ondermyning van staatsgesag'." |
| |
| Menings |
 |
SeminaarKamer Die verhouding tussen geskiedskrywing en historiese roman, met verwysing na Die son kom aan die seekant op |
Jeanette Ferreira
Referaat gelewer op 25 Januarie 2013, Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria as deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Geskiedenissimposium: Die Groot Trek 175 jaar: 1838–2013. |
| |
 |
Regsalmanak
Die sterfte op die treinspoor |
Gustaf Pienaar
"Maar nou het niemand gesien dat Blom die moord pleeg nie, en tog was daar ’n klomp getuienis, soos die leuens oor die chloroform-kopery by die apteker, die motief rondom Elsie se swangerskap, die leuens oor die spierbeserings, wat natuurlik veroorsaak kon gewees het toe Blom Elsie se lyk op die spoorlyn geplaas het ..." |
| |
 |
Onderhoud Oud-SêNet-webmeester Madri Victor gesels oor manuskripontwikkeling |
Madri Victor; Naomi Meyer
"Lees, lees, lees. En skryf elke dag (al is dit ’n dagboekinskrywing of ’n paragraaf oor die eekhoring op jou gras); hoe meer ’n mens oefen, hoe beter raak jy." |
| |
 |
Rubriek | Hotnotsgot
Rus in vrede, Pine Pienaar
|
Jason Lloyd
"Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus." |
| |
| Kuberklas |
 |
Hersieningsvraestelle
Seniorsertifikaat 2012 |
|
Afrikaanstalige hersieningsvraestelle van 2012 vir leerders in graad 12. |
| |
 |
Meester: Strokies
Manewales in die klaskamer |
Danie Cronjé
Meester het weer sy hande vol met sy leerders in hierdie week se strokies ... |
| |
| Musiek |
 |
Naklanke: Musiek-rubriek
Pink Floyd se The Great Gig in Böblingen |
|
Kerneels Breytenbach
"In alle onderhoude met die lede van die groep verwys hulle na hul werksmetode – maak 'n nuwe komposisie eers sag in konserte, en gaan dan ateljee toe."
|
| |
 |
Naklanke: Musiek-rubriek
Die lang duimgooi na Vryheid |
|
Albert du Plessis
"Die energie wat Richie se 'Freedom' in 1969 op Woodstock losgelaat het, is dieselfde energie wat 21 jaar daarna nog op Groentemarkplein weergalm het."
|
| |
 |
Naklanke: Musiek-rubriek
Hoekom viniel in die era van iPods, iPads en iPhones? |
|
Chutney de Ridder
"So, ek is bly ek het weer ’n platespeler. Dis ’n device wat my kinderjare gevorm het, ’n instrument wat my laat onthou, dis die enigste manier om met ál jou sintuie na musiek te luister."
|
| |
| Teater |
 |
Onderhoud
Om voorsiening te maak vir die oudag van kunstenaars |
Gert van Niekerk, Naomi Meyer, Andries Vrey
Sewentien personeellede, drie fietse en twee bussies vertrek 2 Junie van Potchefstroom na Durban … Die Clover Aardklop-span gaan fietsry ten bate van die Teaterbystandsfonds (TBF). |
| |
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
| Lili Radloff vs Steve Hofmeyr? |
Lili Radloff het Vrydag 26 April op Twitter vir Steve Hofmeyr gepak oor apartheid. Izak de Vries het vir Lili gevra wat hier gebeur het. |
| |
| Notice |
 |
| Random House Struik and GetSmarter present Non-Fiction Story Course |