| |
| Boeke en skrywers |
 |
Interviews
Video: Leon de Kock and Michiel Heyns in conversation |
Jonathan Amid
Michiel Heyns and Leon De Kock in conversation with Jonathan Amid
|
| |
 |
| International Quality Crown Convention Award for Litera Publications |
|
Theresa Papenfus
Theresa Papenfus, author of Pik Botha and his times, recently accepted the International Quality Crown Convention Award on behalf of Litera Publications in Switzerland. She shared her speech at the event with LitNet.
|
| |
 |
LitNet Akademies-resensie-essay Joan Hambidge oor Nuwe Stories |
|
Joan Hambidge
"'n Goeie kortverhaal is op sy beste soos ’n goeie gedig: dit suggereer en agterna klap die implikasie jou in die maag."
|
| |
 |
| |
 |
| |
| Musiek |
 |
Naklanke-rubriek
Kaspertjie – Die Wilde Weeskind van Europa |
|
Albert du Plessis
"Vyf jaar na sy 'aanmelding' vir diensplig, is Kasper onder geheimsinnige omstandighede oorlede aan ’n meswond, toegedien in ’n park naby die huis waar hy gewoon het. Dit het bespiegeling versterk dat dit inderdaad in staatsbelang was dat sy werklike identiteit nooit bekend mag word nie."
|
| |
 |
| RIV Kevin Ayers |
Kerneels Breytenbach
"’n Mens bou soms onredelike vooroordele op teen kunstenaars. Ek het jare lank verseg om na Ayers se musiek te luister, weens sy gedrag voor die opnames van die konsertalbum June 1, 1974 saam met John Cale, Nico, Brian Eno en Mike Oldfield."
|
| |
 |
KlankKas-onderhoude Niël Rademan nié ver van hier nie |
|
Henry Cloete
"Ek is as verhoogkunstenaar hoofsaaklik gemoeid met musiekteatervorme, en as ek regie doen, is dit musiekmatige teater of ek wriemel bloot ’n lied of twee daarin. Maar ek moet erken: ek leef wanneer ek sing en ek sing soms as ek moet regie doen ..."
|
| |
| Rubrieke |
 |
Jason Lloyd: Hotnotsgot “Ek het maar net saam met die baas gekom”? |
|
Jason Lloyd
"Kyk, in hierdie land is dit mos doodsonde om bruin kwessies – wat dit ook al mag beteken – in die openbaar te noem."
|
| |
 |
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
Moenie drink en bestuur nie (of saam met iemand ry wat drink en bestuur nie) |
|
Gustaf Pienaar
"Dit lyk vir my die vorm van opset wat hier ter sprake is, is dolus eventualis: opset-by-moontlikheid-bewussyn. 'n 'Slagoffer' – soos me Lampert – voorsien subjektief die moontlikheid dat om saam met 'n hoogs besope man in 'n driewiel-motorfiets te gaan ry, op 'n botsing kan uitloop waarin sy beseer kan word, en versoen haar met daardie moontlikheid."
|
| |
 |
De Achterflap Boekenweek 2013: Gouden tijden zwarte bladzijde |
Hendrik-Jan de Wit
"De Boekenweek is weer losgebarsten. Speciaal op verzoek van de boekhandelaren is hij een paar dagen later dan normaal begonnen. Niet vanaf woensdag maar vanaf zaterdag krijgen kopers van een boek er een gratis boekenweekgeschenk bij."
|
| |
| ATKV-Skrywersalbum |
 |
| Jeanne Goosen (1938–) |
|
Erika Terblanche
“Om te skryf is soos om te droom terwyl jy wakker is. Dis soos om te toor.”
|
 |
| |
| In Memoriam |
 |
| Morkel van Tonder (1923–2013) |
Erika Terblanche
Hy was bekend as die radioman. Morkel van Tonder, gewese hoof van buitelandse dienste van die SAUK, is Dinsdagoggend 26 Maart 2013 oorlede. Lees meer oor Van Tonder in die ATKV-skrywersalbum. |
| |
| Wen met jou kommentaar |
 |
| Hier is die wenner van Kos in 'n kits vir volgehoue energie |
| Hierdie week se wenner van die Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Human & Rousseau is: Cathy Kotze. Baie geluk!
|