View this mail online here



LitNet: Jou Woordfees 2013
Nuusbrief | Newsletter 435
23.01.2013
 
 



  Woordfees 2013

US Woordfees 2013

• Woordfeesprogram en -inligting

• Eenstop-naslaanbron oor Woordfees 2013-skrywers

Woordfees 2013 se projekbestuurder vertel nog

• Foto's: Woordfeesprogrambekendstelling


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
  Briewe
SêNet-kompetisie: Nostalgie in die nuwe jaar

Wat sal jou altyd bybly? Stuur jou geheuekiekies – 'n storie of 'n foto – vir SêNet en wen!
Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2
Trienie
Marikana – Keerpunt in vakbondmag
Jaco
Sport se doodskis
Yuri Thumbran
Somerset Maugham herbesoek
Johannes Comestor
Sogenaamde Reënboog-nasie
FC van der Merwe
Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak
Rika Viviers

  
  ATKV


  
  Blogs
Boudjies in die bos
Uit Melkbos
Maalkolk
Safe Travellings
Coups vir 2013
Maryna
Besigheidsoproepgids vir “Dummies”
Petronell
D-Dag?
Aapstert
Cecile Cilliers
Bruggie
Moet ek, of MOET EK?
Lollabol

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  

  
  LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Selfuitbeelding en Facebook: ’n estetika van verdwyning?
Amanda du Preez

"Die selfportret beleef tans ’n oplewing aanlyn en word deur sommiges selfs as die volkskuns van die digitale era bestempel."
 
article
Regte
“Transnasionale konteks” in die regspraak van die konstitusionele hof in Suid-Afrika: ’n variasie op die tema van grondwetsvertolking
Lourens du Plessis

"Hoe geredelik is transnasionale wysheid tot dusver toegelaat om parogiale oorwegings in nasionale grondwetsvertolking in Suid-Afrika te verruim of selfs te troef?"
 
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  

  LitNet Akademies Kuberklas
article
Onderhoud
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek "bewaar Afrikaans deur skoolonderrig te ondersteun".
Phillip Louw; Naomi Meyer

"Ek dink byvoorbeeld dat die fokus op Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch tans baie mense se aandag aftrek van ’n veel belangriker saak – die voortbestaan van Afrikaans en die uitbou van die ander amptelike tale as onderrigtale op skoolvlak. Ek sou graag wil sien dat meer akademici en belangegroepe hulle intellektuele energie hieraan bestee."

article
Graad 12-wiskunde- hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie/Maart-eksamens..


  Vermaak | Entertainment
article
KlankKas-onderhoud
Les Javan en Adriaan Brand oor Bamboesbos
Henry Cloete; Les Javan; Adriaan Brand

Dit het net baie sin gemaak dat ons die projek ook sodoende kan bevorder en breër kan bemark. En dit het gewerk.

article
Woordfees
LitNet laat jou woorde leef by die Woordfees
Met die vinger steeds op die plaaslike musiek-en-lirieke-pols bied LitNet twee lekker musiekgeoriënteerde items by die gewilde US Woordfees aan.
  
article
Filmrubrieke: Fliekvlooi
Lincoln een van die boeiendste uitbeeldings van ’n politikus
Suzette Kotzé-Myburgh

"Voor Lincoln lê twee belangrike kwessies: om die dertiende amendement deur die kabinet goedgekeur te kry ten einde slawerny af te skaf, en die beëindiging van die oorlog"
 

Butter vol skelm humorSuzette Kotzé-Myburgh


article
KlankKas-onderhoude
Fokofpolisiekar-lede: "Tien jaar het my geleer ..."
Henry Cloete

"Ek't geleer dat as mens in ’n band wil speel moet dit almal in die band se eerste prioriteit wees en dat ’n mens nie boere in Nelspruit met ys gooi nie."

article
Music
Famous Sir Roger Norrington to conduct Zurich Chamber Orchestra and SA Youth Orchestra in five local concerts
Ina van Rooyen

"Sir Roger Norrington, a leading light on the classical music scene for almost 50 years, will conduct the Zurich Chamber Orchestra with celebrated South African clarinetist Robert Pickup (living in Zurich) as soloist in Johannesburg, Pretoria, Durban, Stellenbosch and Cape Town  as from next week, 27 January 2013."

article
Kennisgewings
Dagboek

  
article
Oor LitNet | About LitNet
Lost and found | Verlore goedere

Waar is al die artikels wat op die ou LitNet verskyn het? Is dit weg?

Where are all the articles which were published on the old LitNet? Are they all gone?


  
Sing 'it
article
Lees lirieke
Read lyrics

Die lirieke wat hierdie jaar ontvang is, is baie indrukwekkend. Onthou dat alle aanvaarde lirieke op LitNet gepubliseer word. Gaan kyk bietjie hoe lyk jou kompetisie vir daai R50 000.

Some great lyrics were entered this year. Remember that you can check out your lyrics on LitNet. Go and see what you're up against!


  
  PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.
  
  NB-Uitgewersportaal
article
Feeste
NB-Uitgewers by die US Woordfees 2013
As jy ’n boekliefhebber is, maak seker dat jy nie die NB-fees by hierdie jaar se US Woordfees mis nie.


  
  Menings | Opinion
article
Interview
Teen sex law: what changed and why?
Samantha Waterhouse; Naomi Meyer

"Unfortunately the criminalisation of consensual sexual acts between adolescents, which has been the status quo in this country for decades, has not been shown to have any effect in preventing sexual activity between consenting young people. It does not prevent young people from choosing to engage in sex, nor does it provide them with the tools they need to make healthy decisions."
  
• Lees 'n bloginskrywing wat handel oor die wysiging van die wet met betrekking tot tienerseks.

article
Onderhoud
Plaaswerkerstakings
"onverantwoordelik en onwettig"
Henry Cloete, Porchia Adams

"Ons verstaan dat mense gefrustreerd en ongelukkig is oor hulle omstandighede, maar die hoë vlakke van geweld, intimidasie en viktimisasie is glad nie ’n oplossing vir hul probleme nie."

article
Rubriek: Hotnotsgod
Hond se gedagtes
Jason Lloyd

"Hel, president Zuma, ek het die nuwe jaar met pure 'slegte' hond se gedagtes binnegehardloop en dit is alles u skuld."

article
Rubriek: Regsalmanak
15 Januarie 1981: Die poppe wat harte gebreek het
Gustaf Pienaar

Rovex was die eienaar van die geregistreerde handelsmerk First Love – die naam van ’n bekende pop vir jong dogtertjies. 


  Boeke en skrywers
article
ATKV Skrywersalbum
Dot Serfontein (1925–)
Erika Terblanche

“Die lewe vat jou waarheen jy gaan. Jy berus jou maar daarby. Jou aanpassingsvermoë en jou humor dra jou.”
article

article
YouTube
Pieter W Grobbelaar op Kwêla (kykNET)
Pieter W Grobbelaar is op Saterdag, 19 Januarie 2013, oorlede. Kyk hier na 'n YouTube-video oor sy lewe.
  
• Lees 'n resensie van Pieter W Grobbelaar se Kinders van konings.

article
Review
Susina Jooste reviews Lessons with Liam
Susina Jooste

"Lessons with Liam is arranged in a logical and progressive sequence and addresses the main categories, from stock, soups and sauces to more advanced techniques with meats, desserts and pastry."

article
Interview
Russell Smith: Food photographer
Chrizane van Zyl; Russell Smith

Chrizane van Zyl talks to Russell Smith about food photography and his latest project, Lessons with Liam.

article
Resensie
Oorvloed: 'n nostalgiese, gemoedelike kookboek
Johan van Zyl

"Desnieteenstaande is die resepte werklik onintimiderend, gebalanseerd en verruklik in hulle eenvoud ... "

article
Wen
Wen met die Exclusive Books Summer Sale
Exclusive Books gee ’n R500 geskenkbewys weg aan ’n LitNet-leser om die verswelgende Summer Sale te vier. Vertel vir ons in die kommentaar-boks onderaan elke LitNet-bladsy watter boek(e) jou lewe verander het en jy staan ’n kans om te wen!

article
Biebouw-resensie
Ook my groete aan Salomé: of sommer koebaai Meraai!
Francois Verster

"Ek kan dus nie saamstem met die uitgewer dat dit ’n 'opwindende' verhaal is nie, hoewel ek sal toegee dat dit heel waarskynlik wel 'goed nagevors' is. Maar dis nie ’n geskiedenishandboek nie. Dis ’n roman."

article
Crito
Skraal begin vir 2013

"Van vakansies weet mens een ding seker. Hulle kom tot ‘n einde. Ek het my stapel koerante van die afgelope weke deurgegaan, en is ontsteld om te sien dat daar nie werklik veel gebeur het nie. En steeds nie gebeur nie. Die opbrengs vanoggend op Boeke24 is vir nigiemand wat nie in Lance Armstrong belangstel nie, baie skraal ..."



  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
  
article
Snars poëtika
Dit gaan nie oor die fiets nie
Bibi Slippers

Die stigter, leier en enigste lid van die beweging vir fietsgedigte bekla haar lot  noudat Lance Armstrong die beweging se beeld erge skade aangedoen het.

article
Poësie | Poetry
Ikarus

Hatful of tin, Marikana, August 2012Richard Higgs
When Don mastered the iambRichard Higgs
WoordverliesLené Booysen


article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article


  LAPA Uitgewersportaal
article
Feeste
LAPA Uitgewers by die US Woordfees 2013
Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied.


article
 
  

www.litnet.co.za   twitter