| |
| Kuberklas | Schools |
 |
Onderhoud
Ontmoet die wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie |
Trudie Coetzee; Naomi Meyer
"Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het." |
 |
Onderhoud
Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
|
Emlyn Allwright; Naomi Meyer
"My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself." |
|
| |
| Menings | Opinion |
 |
Blog
Om te soek en om te praat |
Naomi Meyer
"Blog voort in 2013. Laat die narratief voortduur. Want iemand wat iewers lees, gaan jou storie hoor. " |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Wanneer is jy 'n passasier van 'n Cadillac?
|
Gustaf Pienaar
"Damane en sy span was nou in die moeilikheid. Die bestuurder van die Chev-lykswa was nie bewus van die drama met die Cadillac agter hom nie en het vooruit gery. Daar was nou ’n wesenlike moontlikheid dat die lykswa by die begraafplaas sou aankom minus die begrafnisondernemer." |
|
| |
| Books & Writers | Boeke & Skrywers |
 |
Interview
An interview with the queen of Scottish crime fiction: Val McDermid |
Val McDermid; Naomi Meyer
"British readers have grown increasingly interested in foreign settings in their crime fiction. They're as likely to read about South Africa as anywhere else as long as the books are interesting!" |
 |
Kos & wyn
Gunsteling-kookboek 2012 |
LitNet het 'n paar kosmense gevra om hul gunsteling- Suid-Afrikaanse kookboek van die jaar te nomineer. |
 |
Biebouw-resensie
Werfsonde deur Kleinboer: die groter geheel is in die klein detail |
Jaco Botha
"Iemand wat met alle opregtheid die taal meer maak, dit is hoe ek voel oor Kleinboer se jongste roman, Werfsonde." |
 |
Biebouw-resensie
Leeus met letsels sit gemaklik op al die stoele |
Derick van der Walt
"Daar is volop humor en avontuur en selfs ’n skoot romanse – die soort boek wat ’n mens hoop ’n tiener wat nie normaalweg lees nie, met ander oë na die leeservaring gaan laat kyk." |
 |
Biebouw-resensies
Labirint deur Chanette Paul getuig van heelwat navorsing |
Marinda Ehlers
"Aanhangers van haar werk sal sonder twyfel hierdie jongste boek ook geniet." |
 |
African Library
A Friend of the Court by Mũroki Ndũng’ũ |
Annie Gagiano
"Ndũng’ũ’s novel is a thriller and a gripping reading experience, but it carries a moral and political charge of unexpected magnitude." |
 |
Rubriek
Boekenuus | Book News |
| LitNet hou jou op hoogte van al die mees onlangse artikels en nuus uit die boekewêreld. |
 |
ATKV Skrywersalbum
Ena Murray (1936– ) |
Erika Terblanche
“Ek het nog nooit probeer om ’n letterkundige werk te skryf nie. Dit is nie my terrein nie. Ek ken my beperkinge. Ek skryf vir die gewone mens. Vir die vrou wat miskien ook nie veel meer as matriek het nie. Of dalk ’n graad het, maar nou ’n paar kleintjies het om groot te maak. Ek skryf in my eie praattaal, wat almal verstaan.” |

|
|
| |
| ATKV-Portaal |
 |
ATKV-Jeugleiersimposium
Laerskoolleiers toon groot belofte |
| Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind. |
 |
Aankondiging
Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen ATKV-CrescendoKreatief |
|
Liedjieskrywer Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief. |
|
| |
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Nuwe boeke
Nuut by LAPA Uitgewers |
| Hier is splinternuwe boeke wat vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is – jy kan nog betyds wees vir Kersfees ... |
| |
|