| |
| Boeke en skrywers | Books and writers |
 |
Photo essay
In the heart of the country: Booktown Richmond’s JM Coetzee and Nobel Laureates Festival II |
Waldo Muller
"There is love in the heart of the country. As elsewhere in rural South Africa, in Richmond the people often are beautiful and loveable." Waldo Muller attended Booktown Richmond’s JM Coetzee and Nobel Laureates Festival II on 25 and 26 May 2012. |
 |
Biebouw-resensie
So lig soos klip: Uit die verbreektheid spreek eenheid
|
Jeanette Ferreira
"So lig soos klip is ’n voorbeeld daarvan dat een goeie roman swaarder as tien minderes weeg." |
 |
Interview
Author of Dancing in the Shadows of Love, Judy Croome, in conversation with Janet van Eeden |
Janet van Eeden; Judy Croome
“Dancing in the Shadows of Love is an unusual novel in that it takes the form of a moral allegory of sorts, yet seems to be a fantasy novel on one level. However, it’s rooted in a world we can identify with as reality.” |
 |
Resensie
’n Lyf onthou vra die leser se eie oordeel |
Malene Breytenbach
"Die 17 kortverhale handel oor die lyflike, hoofsaaklik uit ’n vroulike oogpunt en met die fokus op vroulike hoofkarakters. Daar is egter ook verhale wat uit ’n manlike perspektief vertel word. Die meeste verhale het seks in verskeie gedaantes as tema." |
 |
ATKV Skrywersalbum
Vincent Pienaar (1949–) |
Erika Terblanche
“Daar is al soveel boeke geskryf deur mense wat van buite af op die gewone, common mense neerkyk. Ek is self een van daardie common mense en ek wou iets wat ek ervaar het, weergee.” Lees oor Vincent Pienaar se skrywersloopbaan in LitNet se AKTV-skrywersalbum. |

|
 |
Crito
’n Kritiese benadering |
| "Mens kan sulke dinge nog toelaat in skoolopstelle, maar nie in die boekebylaag van Rapport nie." Crito skryf in hierdie blog ook oor die twee soorte resensente wat daar bestaan. |
|
|
| Music | Musiek |
 |
Music interview
PHFAT releases music video for "Kill the Universe" |
Steyn du Toit; PHFAT
PHFAT has just released a brand new music video for the song "Kill the Universe". In this interview with LitNet, Mike from the band talks third-party powers, a new range of t-shirts, and that elusive debut album. |
 |
Onderhoud
Glaskas spog met nuwe CD en musiekvideo |
Steyn du Toit; Glaskas
Glaskas het pas die eerste musiekvideo vir "Menslik" uitgereik. Hulle gesels met Steyn du Toit oor wat aanhangers van die nuwe CD, Verganklik en afhanklik, kan verwag. |
 |
Interview
Asleep in Transit gives away debut EP for free |
Steyn du Toit; Asleep in Transit
Asleep in Transit, an exciting new band from Durban, has just released their debut EP – for free. In this interview with Steyn du Toit they explain this very clever marketing move. |
 |
Musiek
Moody Blues: Met ’n titsel viagra aan die pols weer 19 jaar oud |
Douwleen Bredenhann
"Op pad na die Moody Blues-konsert by die Grand West-arena in Kaapstad konfronteer ’n reuse-vuurbal ons oë net voor sonsak op die snelweg. ’n Werklik asembenemende skouspel met verskeie rooi strale wat oorkruis deur die blink sirkel klief." |
| Notice |
•
Bushakevitz violin and piano duo perform at Unisa
|
|
|
| NB-Uitgewersportaal |
 |
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers |
 |
Boekgesprek
Willie Esterhuyse gesels oor Eindstryd – Geheime gesprekke en die einde van Apartheid |
LitNet
Saterdag 9 Junie. Willie Esterhuyse sal om 11:00 in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor sy onlangse publikasie Eindstryd – Geheime gesprekke en die einde van Apartheid. |
|
|
Nuwe skryfwerk | New Writing |
 |
Snars poëtika Alles van waarde is weerloos |
Bibi Slippers
Bibi Slippers ontdek ’n artefak in 'n pasella versamelaarsbundel ... en leer watter sigarette DJ Opperman gerook het. |
 |
| Poësie |
• Fabel van die meermin en die dronkaards – Waldemar Gouws
• dood van 'n enkeling – Adriaan Coetzee
|

|
| Poetry |
• A guide to walking in Blougat – Adriaan Coetzee
|
 |
| Liefdesbrief-kompetisie |
• Die liefdesbrief – Ollie Olwagen
• My lief – Ansi Brits
• My enigste G – Elizabeth M Star
• My geliefde: Tussen Bloemfontein en die Kalahari – Celia Claase
Klik hier vir nog inligting oor die liefdesbrief-kompetisie.
|
| Love letter competition |
• Beloved John – Myra Lochner
• You – Elizabeth M Star
Click here for more information about this competition.
|

|
|
| |
| NetKeuse |
 |
NetKeuse
LitNet-blits #8 |
|