Aspoester se paleis, die prinses se titel en die huwelik
“In België word ’n vrou oornag amptelik ’n prinses en in Suid-Afrika wen Aspoestertjie die reg om vir haar prins se paleis te baklei. Twee onverwante stories uit twee kontinente het vandeesweek die begrip huwelik onder die loep geneem.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed