ASEM: ’n onderhoud met Elias P Nel
“ASEM wil ’n vars briesie vir die Afrikaanse skrywerskorps wees; nuwe lewe in publikasiegeleenthede vir skrywers, die byeenkomste van skrywers, en die groter Afrikaanse gemeenskap blaas. So ook ’n nuwe lewe (leeservaring) vir die lesers skep. ASEM wil hard en in geen onduidelike taal uitbasuin: ons haal asem, want ons lewe!”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed