As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: domestic noir op sy beste
“Steinmair skryf hier met ’n vaardige gestropenheid, met ‘woorde so blink soos messe’, wat As jy van moord droom heerlik leesbaar maak. Sy is, soos haar karakters, ’n vrou vir woordekonomie, wat net die nodigste binne ’n bestek van 299 bladsye sê, sonder onnodige ‘story fillers’ en mooiskrywery.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed