As jy van koors droom: boekbekendstellings in die tyd van korona
“‘To go viral’ is nie meer gewens nie, as dit ooit was. Maar kunstenaars verlang blootstelling: Jy het lank in isolasie met jou skepsel gewroeg en nou wil jy haar graag te water laat.” Deborah Steinmair skryf oor haar nuwe boek te midde van korona-bekendstellingskansellasies.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed