As jy net een teaterstuk gaan kyk, laat dit The king of broken things wees

“Jy kan nie gebroke uit hierdie ervaring stap nie. Dis die tipe toneelstuk waarvoor jy dalk jou hele lewe lank al wag.”