Jakes se geheim: ’n onderhoud met Francine Beaton

“Dis asof mens net meer attent is op alles rondom jou sodat jy nie dalk iets misloop wat jy in ’n storie kan gebruik nie.”