As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies: ’n lesersindruk

“Dit is die soort boek dié wat nuwe wêrelde vir die leser ontsluit, en mens laat uitsien na wat nog alles in die verskiet lê vir die Afrikaanse verhaalkuns.”