As almal ver is: Suid-Afrikaners skryf huis toe ’n wêreldreis van emosies

Dit blyk dat Suid-Afrikaners wat hulle in die vreemde bevind, ’n behoefte het om daaroor te skryf – dit word duidelik gesien in die massas blogs wat direk op die diaspora-identiteit betrekking het.