Army versus gangstes: Round one, fight!
“Die kinnes wat vi hulle soe stêk hou met guns in hulle hanne in, is kinnes wat liefde en bystand nodig het, en daai kamp, maak nou nie saak of dit 26-, 27-, of 28-kamp issie, gie vi hulle daai liefde en omgie wat hulle soek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed