Argiewe: Bêre of brand in die digitale era?

“As KI een van die primêre maniere word waarop argiewe georganiseer word, moet daar gesorg word dat alle stemme gelyk behandel word, en dat historiese materiaal nie uitgewis of vervorm word nie.”