Antjie Somers, vleisvreters, en die vraag om verwikkeld te lees: ’n reaksie op Chan Croeser en Jacomien van Niekerk se kinder- en jeugboekseminaaressays

Hoef daar vir ’n herverbeelding van Antjie Somers geargumenteer te word? Mag Antjie Somers herverbeel word? Hoe kan ons Antjie Somers herverbeel?”