Antjie Krog se eredoktorsgraad by UP: Willie Burger se commendatio
“Sy het ’n soort verslingering in die woordkuns, ’n aangryp van die estetiese ter wille van die estetiese, van die begin af oneties gevind. Indien die estetiese nie iets te doen het met die onreg, ongeluk, hardvogtigheid, arrogansie, lyding, swaarkry van mense nie, is dit nie vir Krog aanvaarbaar nie. Dan kan dit die wêreld net bevestig en nie verander nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed