Annie+Helen, ’n drama oor Helen Keller
“Die bekroonde akteur Willem Dafoe het op ’n keer gesê: ‘Goeie teater daag ons denkwyse uit en moedig ons aan om te fantaseer oor die wêreld waarvan ons droom.’ Hierdie stelling is waar vir baie klassieke teaterstukke, maar beslis van toepassing op die pas bekroonde Annie+Helen, ’n drama oor Helen Keller wat vanjaar by die KKNK op Oudtshoorn gedebuteer het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed