Annelie Botes thula nie oor bloedskande

“Want as daar ’n man van onkreukbare integriteit is wat dit nié aan sy dogter sou doen nie, is dit Abel Strydom.” (11) Thula-thula vertel die skokkende verhaal van ’n pa wat twee en twintig jaar lank sy …