Ankerkaroo, groen lusern en klein liberale vrysinnige kerkies

“Sommige skape mag terugkyk deur die oop hekkie na die veld waarvandaan hulle kom en dit in vergelyking met die groen en pers lusernland onaantreklik vind. My pa se lusernkampie bestaan lankal nie meer nie.”