André Tanneman se tronk

“André Tanneman het breëbors tussen al die gejil deur gelag. ‘Julle mag maar kyk. Ek weet my Ansa maak die manne mal. Maar weet net, ek is die man wat vanaand langs daai lyf mag inkruip.'”