Anderkant Die Ondenkbare deur Jeanette Morton: ’n lesersindruk

“Morton lê baie bloot in hierdie boek, en haar boek is alles in ag genome aangrypende leesstof.”