Anderkant die blou deur Zelda Bezuidenhout: ’n resensie

Anderkant die blou is ’n blou konsentraat van ’n jongvolwasseneverhaal wat enige leser sal lus maak vir ’n seevakansie.”