Bacchus tot Bekker by die Vrystaat Kunstefees 2025: ’n onderhoud met Amore Bekker
Een van die ligter vertonings by vanjaar se Vrystaat Kunstefees wat van 15 tot 19 Julie in Bloemfontein gehou word, is Bacchus tot Bekker, met die nimlike radiopersoonlikheid van RSG-faam, Amore Bekker. Sy gesels hier met Maryke Roberts: “Dit was ’n vuurdoop. Teater gaan oor dissipline en konsentrasie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed