Amberkamer deur Joan Hambidge: ’n resensie

“Die leser kry uiteindelik ’n volledig panoramiese oorsig oor die ontwikkeling van Hambidge se digkuns deur die loop van die 21ste eeu, en verder bevestig Amberkamer onteenseglik die buitengewone aard van haar digterlike stem en die belangrike plek wat haar werk in die Afrikaanse poësielandskap inneem.”