Amanda Gouws, ek is ’n feminis, nie ’n transfoob nie

“Sy verswyg gerieflikheidshalwe dat ’n cis vrou, soos sy, ook nie die geleefde ervaring gehad het om as trans vrou gebore te word nie. Sy probeer duidelik nie eens die trauma van trans vroue verstaan nie.”