Alzheimer

Alzheimer In oupa Jaap se kop het stories tougestaan om deur die drukgang van sy mond te stap As die dag uitgemelk en uitgevreet op stal was het hy hulle deurgejaag tot by die enemmeltafel op die stoep My hart het tiet getrek vir hierdie …