Matilda The Musical: Almal moet toegelaat word om hul stories te vertel
“Dennis Kelly, wat die boek geskryf het vir die blyspel, skryf in die program dat daar twee soorte volwassenes in Matilda is: dié wat van stories hou en dié wat nie daarvan hou nie. ‘Ek dink nie dis ’n onakkurate prentjie van volwassenes in die algemeen nie. Om stories te weier, is om die mees menslike deel van menswees te weier. Sonder stories is ons net eetmasjiene met skoene.'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed