Alles is nie net wit of swart nie; let ook op die grys gebiede tussenin
“Suid-Afrika bevind hom tans op ’n ongemaklike gebied van moeilike politieke en ekonomiese uitdagings, wat nie maklik oplosbaar is nie. Oplossings tot dié kompleksiteit moet liewer nie net op die gebied van wit of swart areas gesoek word nie. Miskien moet die grys gebiede tussenin ook bewandel word om oplossings te vind.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed